top of page
20210107_173217.jpg

SEDERT/ EST.

2021

Artissimo.biz

WIE IS ONS...

Atissimo.biz is 'n dinamiese blog en besigheid wat voorsiening maak vir die mens wat die mooi, fyner en waardevolle items en geleenthede in die lewe waardeer.

​

Ons bied 'n verskeidenheid van unieke handgemaakte items en leer geleenthede aan vir diegene wat graag kreatief wil dink en skouers skuur met kuns, dekor en kulinêre idees wat jy in jou daaglikse omgang kan gebruik en toepas.

​

Besoek ook gerus ons aanlyn winkel, lees die blog en hou die opkomende geleenthede spasie dop vir datums wanneer kursusse aangebied gaan word op die oewer van die bekorende Vaalrivier.

​

Gesels gerus met ons indien ons jou kan help met spesiale versoeke ten opsigte van jou kuns, dekor en kulinêre behoeftes. Kyk ook gerus na die Brocante spasie vir baie interessante items.

​

Ons deel ook graag ons storie met jou op ons blog. Gaan loer gerus......

​

Artissimo.biz sal jou lewe inkleur!

​

​

logo new.jpg

WHO ARE WE...

Atissimo.biz is a dynamic blog and business which caters for people who enjoy the beautiful, finer and valuable items and opportunities in life.

​

We have a variety of unique handmade items and we will also provide learning opportunities for those who would like to be creative and rub shoulders with art, decor and culinary ideas which you can use in your day to day life.

 

Visit our online shop, read our blog and keep an eye out for upcoming events. Look out for dates when the most interesting courses will be presented on the banks of the enchanting Vaal river.

 

Feel free to talk to us when you have special requests with regard to art, decor and culinary needs. Browse through the Brocante space for the most interesting items available.

 

We would also like to share our story with you on our blog. Have a peek ....... 

​

Artissimo.biz will colour your life!

​

​

logo new.jpg
About

 

VEILIGE AANLYN AANKOPE !

​

SAFE

ONLINE PURCHASES !

FOR SPECIAL REQUESTS & ORDERS

Thanks for submitting!

Contact
bottom of page